Tuesday, July 3, 2007

Gun Free Souf Efrica

Ja jong – lyk my daar is net 2 ander mense behalwe ek wat so sterk voel oor die private nommer issue. Thanks Andre en Wayne! (Lekker biltong Wayne!). Hey Bernard! Dankie vir nou die dag se skyfskiet! Was moer-lekker. En ook vir ou Raaf vir die biltong vir lunch hehe!

Nou ja toe hehe. Vandag kan ons bietjie die piss uit Suid Afrika se Wapenwet haal. Wat ‘n Ballsup! Ek het eendag in die polisiekantoor in George se vuurwapen-afdeling ingestap, waar ek die mooiste, antieke, versamelstukke van gewere gesien het – wat natuurlik alles tot niet gemaak gaan word - Scrap Metal (hoop ek...)

Baie van die ouer garde het of nie die geld, of die krag om hul lisensies te hernu nie – ‘n Oomie van 75 jaar wat kon skiet voordat hy kon loop moet nou om en by R500 betaal om op ‘n kursus te gaan, en daarna nog in ‘n helse lang tou gaan staan (as hy nog kan) vir sy nuwe lisensie. So hy gee maar die geweer verniet weg aan die Staat om maar binne die wetsgrense te bly – laat Gods water maar oor God’s akker vloei. Nou kan Oomie homself nie meer verdedig nie, want hy kan ook nie meer vinnig hardloop of hard slaan nie. Nie eers sy kinders kan meer daardie pragstuk van ‘n geweer nou meer erf nie – tot niet.

Die staat se rede vir hierdie aksie was om “misdaad te verminder”“aiming for a gun free South Africa” - where only the criminals will have guns, as jy my vra.

Sooo die hoog geplaasdes se rede is eintlik ‘n klomp snert. Dit is nou in hierdie lug dat ek hierdie knaap se t-hemp TERDEE waardeer het!


Daar is ook ‘n uitvinding om hierdie gewapende kriminele se Afrika/Homeboy -skietstyl te komplimenteer, want nou kan hy ‘cool’ lyk terwyl hy actually ook kan mik - solank hy nie die bullets traai gooi nie hehe! GENIUS!


Not...! Nie...!

Wil iemand nie asb vir my 'n Glock Sponsor nie - mooi ASB!?

Skote

2 comments:

Anonymous said...

Hey ou maat. Hoop om volgende jaar weer biltong te bring.
Ja, die nuwe wapen wet is sommer n klomp %#$#@*. Ek is nou volgende in lyn vir die hele "hernuwing" storie, en ek kyk so op na dit.

Anonymous said...

Plesier ou maat, "Pretoria - Safety and Security Minister Charles Nqakula is concerned about the increase in murder, bank robberies and aggravated robbery that has plagued South Africa in the past year." en nou is ons wapens ook weg soos jy se. Plaas Hitler hier in SA begin skoon maak het!

Soek jy iets?