Tuesday, August 21, 2007

Wys jou Muis

Ek dink nie ek het jul gese dat ons so 2 weke terug vir ou Dewald gehelp het met die skiet van sy video nie. Hy het good-looking ouens nodig gehad om in die video te "star", en omdat sulke good-looking ouens soos ons BAIE skaars is, moes hy toe maar vir ons vra, hehe. En hier is dit! Waarvoor ons almal gewag het. Ou Jaco SHINE natuurlik orals in die video. BLIKSEMS NICE VID EN LIEDJIE! Hierdie song gaan groot gaan pappie!



Dewald speel elke woensdag by Pepper Chair. Vir meer info oor Dewald, volg hierdie link, en as jy nie weet waar Pepper Chair is nie, volg die link op die linkerkant van hierdie blad.

Aaaaag, daai blonde was darem maar pragtig... op al die regte plekke...

Sien jou daar

SKOTE!

1 comment:

Anonymous said...

Ja, wat kan mens se...alles op die regte plekke. Ek was gelukkig om dit live te sien...oor en oor!
Hannes

Soek jy iets?