Friday, August 10, 2007

Kommin of nie?

Jippeeeeeeeee ons het weer petrol, die staking is verby. Ok who is next on the disguntled worker striking roster?

Ek sien Ou Robbie Wessels speel in 'n nuwe fliek "Poena is Koning", en ek bring vir julle die unrated trailer. 18LN Viewer discretion is advised.



Nou ja, wat sal ek se. Ek het nou nie gedink dat Robbie so laag sal daal nie, aangesien ek self ook 'n groot aanhanger van hom is. Die fliek sal ongetwyfeld snaaks wees, maar ek het regtig 'n verdeelde opinie oor hierdie ene. Het hulle die borders dalk te ver ge'push'? Dalk jaag hulle net 'n spesifieke teikenmark, want die fliek handel tog oor "Poena", wat met opset ge-cast is as 'n kommin karakter. Ek dink net dat hulle dieselfde effek kon kry, sonder om te skok met naaktheid en oormatige vloekery. Veral ook omdat Robbie Wessels derduisende minderjarige 'fans' het wat nou moet wegkyk en vir hul 'n ander held sal moet vind...

Die volgende stempaal sal hieroor handel.

Skote

PS: Hier is 'n clip van die Jet Car wat ons gesien het by Tarlton op vrouedag. Hierdie ding is MOER vinnig! 0-419 km/h in minder as 7 sekondes!


1 comment:

Anonymous said...

ja ne, wat se mens nou, kan seker nie vir leon s blameer nie, maar kan seker ook - waarom moet afrikaners "kommin" wees om te probeer snaaks wees???? is erger as amerikaanse slapstick - no pain no laugh. anyway - lyk vir my na 'n klomp k*k! cheers

Soek jy iets?