Thursday, June 9, 2011

My verjaarsdag Wense

Bietjie jare laas geblog - maar gedink ek sal ietsie weer hier gooi.


So ja ek verjaar volgende week. Ek het maar so 'n lysie van dinge opgestel vir die van julle wat baie graag vir my 'n geskenkie wil koop. CHEKKITYT my top 5 wishlist, "in no particular order":



1) M16-14SFG Special Forces G10.

Hy is beskikbaar by Cape Union Mart of hier.





2) Tamiya RC landcruiser, met diff-lock

Kyk hou motor hierdie outjie:



Kry hom hier


3) Regte Locker, vir my regte Landcruiser


Ek het hierdie outjie nogals baie nodig, aangesien my cruiser basically 'n vintage is, en sonder dit uitgekom het. help mens baie in die tight spots in die veld.

Hy is hier beskibaar




4) Von Zipper of Metal Mulisha Sonbrille

Soortgelyk aan illustrasie links!

Verkrygbaar by meeste sonbril outlets




5) As jul nie een van bogenoemde in die hande kan kry nie, sal ek altyd settle vir 'n lekker 'fien...






solank jy hom saam met my drink op my BDAY!
















Dit was dan ook my "What men want" update, net sodat jul weet wat is cool.


PS: 'n 16" sniper barrel vir my paintball marker sal ook gooooooooeeeed afgaan... beskikbaar hier


SKOTE en GROETNIS!

Boerq Oor en uit

No comments:

Soek jy iets?