Nou – die punt waarby ek wil uitkom: Net omdat jy so ‘n moerse chip op jou skouer het en altyd die ‘old regime’ blameer vir jou tekortkominge gaan ek nou die volgende kwytraak: Jy benadeel jou EIE MENSE meer as wat die ‘old regime’ gedoen het, spesifiek in onderwys, én in ander afdelings – en nou is jou verskoning omdat jy nie “educated” is nie, by die ruit uit ou pel. HAHAHAHAHAAAAAAAA! Dit net net omdat jy ontervrede is met jou paycheck. As jy dit nie laaik nie, kry dan vir jou ‘n job wat meer betaal.
So? Vir is vir die volgende “uneducated” generasie te blaam omdat hulle incompetent is? Ek wonder… Ten minste is dit nie, soos gewoonlik, my skuld nie. Mooi man, hou so aan – ek laaik hierdie dinge kwaai.
Om mee af te sluit. Ek het op MK89 die musiekvideo “Herfsman” van Bacchus Nel, ‘n blinde digter en liedjieskrywer, en toe ook later die musiekvideo “Oppie Plaas” gesien. Wat ‘n kickass song! Ek het toe summier die CD gaan koop - AWESOME.
Gaan na sy websaait om na snitte te luister en jy kan ook die CD daar koop vir R80 incl postage.
Skote
PS: Piete Potlood: Ek ruik nog steeds na rooiwyn
2 comments:
Pietie vra nog steeds omverskoning oor die grapsap wat hy gemors het op boerq, as dinge begin lekker raak met die gefuifery dan begin Pietie se hanne optel en rondswaai en dis dan gewoonlik wat glase trek.
Rooiwyn is blykbaar goed vir jou dtjiens!
Boonop verstaan die stakers nie lekker wat beteken "you're fired" nie.
Komies
Post a Comment