As jy wonder wie 'Ek' is - ek is die een op die regterkant. Nogal 'n beauty né! Die ou langsaan is my vriend Waldo.
Ja welkom hier. Hier gaan ek seker maar so veel as moontlik maar my gedagtes - deur my vingers na die keyboard oor 'n lyn deur 'n paar routers en firewalls na 'n ander server en weer terug na jou skerm in jou oë in - in jou gedagtes inbrand. Klink nice né?
(Hoe maak mens die flippen deeltekens en kappies op 'n web-based textbox? Moes maar in Word compose en maar terug gepaste hier hehe - boer maak 'n plan)
Ek gaan 2 keer 'n week 'n artikel hier post. Dit kan dalk meer word later, maar ek wil net eers sien of ek kan byhou.
Aaaaanyways... Hier ga’ oor Sport, politiek, oumense, vroumense, kinders ens. gesels word. So as jy sensitiewerig is vir die waarheid, voel vry om terug te keer na google en te search vir katjies en skoenlappertjies…ok?
Check jou