Punt no. 1
 Ek weet nie of jy al gehoor het van Dewald Dippenaar nie – jy moes al heel waarskynlik. Behalwe dat hy my bakkie gestamp het, is hierdie knaap ‘n entertainer van formaat. Hy het twee musiekvideo’s wat tans roteer op MK89: “Wie is jy” en “Jy is als”. Met ‘n arsenaal van sy eie songs en kitaarvernuf wat letterlik wat die snare laat huil, skud hy die plek behoorlik met singalong old-en-new school rock, en balanseer ook die aand met rustige ballads tussenin. Baie, baie lekker. Partykeer as hy ‘n ruskans  vat, tel ek ook bietjie sy kitaar op en doen ‘n paar Koos songs, of ek join hom vir ‘n song of twee. Gaan loer bietjie by sy  websaait.
Ek weet nie of jy al gehoor het van Dewald Dippenaar nie – jy moes al heel waarskynlik. Behalwe dat hy my bakkie gestamp het, is hierdie knaap ‘n entertainer van formaat. Hy het twee musiekvideo’s wat tans roteer op MK89: “Wie is jy” en “Jy is als”. Met ‘n arsenaal van sy eie songs en kitaarvernuf wat letterlik wat die snare laat huil, skud hy die plek behoorlik met singalong old-en-new school rock, en balanseer ook die aand met rustige ballads tussenin. Baie, baie lekker. Partykeer as hy ‘n ruskans  vat, tel ek ook bietjie sy kitaar op en doen ‘n paar Koos songs, of ek join hom vir ‘n song of twee. Gaan loer bietjie by sy  websaait.Punt no. 2
GEVLOGTREKKING:
Toevallig speel Dewald dippenaar by Pepperchair elke Woensdag aand! So nou kan jy lekker eet, ‘n goeie kunstenaar sien optree EN ‘n knertsie geniet - Sonder dat dit jou ‘n arm en ‘n been kos! Pepper Chair vra nie ‘cover charge’ nie.
Pepper Chair is onder in Lyttleton(Jean)weg, Centurion - langs die BP Garage, net voor Ou Johannesburg weg.

So, sien ek jou daar?
Skote
PS: Baie geluk se aan vriende Ian en Rea Vos, wat Saterdag getrou het. Mag die voorspoed julle verveel! En ook baie dankie aan die Werabrug polisie en die polisie-lugvleuel vir hul vinnige en professionele optrede met Vrydagaand se inbraak in ons omgewing. Hulle wat blitsig daar en het MY amper arresteer in die veldjie waar ek na die skurk gesoek het – daarna het ons saam gesoek en die kelihopter het vir ons mooi lig gemaak. THANKS!

2 comments:
Flippit, daai vyftig baks vir 'n een kilogram steak klink naais. Ek dink ons moet een groot Exodus lanseer hierso uit die kantoor uit die eerste opkomende Woensdag middag na betaaldag, hoezaai?
Pietie potlood
Stem, stem maater. Dan maak ons so. Lipleklekker
Post a Comment