Thursday, January 10, 2008

Mal knape


SKOKKENDE GEDRAG...

Wednesday, November 7, 2007

AS GEVOLG VAN...

... omstandighede buite my beheer, sal ek nie meer so gereeld kan post op die blog nie. Ek gaan my bes probeer om dinge weer uitgestryk te kry. Ons sal een van die dae weer lekker artikels kan lees, clips kyk ens. ens. Wees asb geduldig en jy is welkom om weer in die argief te gaan delf na van die vorige artikels gepost.

Tot weersiens

Boerq

Skote

Thursday, October 18, 2007

Crunchtime



VS.




They put our children and wives in concentration camps

Plundered our farms and stole our animals to force us to give into them from hunger

They torched our houses and burnt our crops
.
.
.
.
.

SATURDAY ITS PAYBACK TIME




And some TV commercials for the UK residents that aren't so fortunate to see them on every matchday, ENJOY:






EAT YOUR HEART OUT ENGLAND

!!!!GO BOKKE!!!!


Monday, October 15, 2007

Qeue Argentina

...you can start crying again now!

Lekker Bokke! Knap gedaan!

Die Bulle is nou wel uit die Currie Cup geskakel, maar soos iemand vir my in 'n email geskryf het:

"Elke keer as Peterson of Steyn die bal kry raak ek op my
senuwees..........dankie tog vir die staatmaker springbokke soos:

bakkies botha
gary botha
brian habana
wikus van heerden
victor matfield
wynand olivier
danie rossouw
fourie du preez
etc"


Nou ja - ek dink dit spreuk vanself.

Skote!

Monday, October 8, 2007

JAMMER!

Ek wil aan al my lesers net 'n MOERSE verskoning maak omdat die blog so stil was. Ek was op kursus, en het toe nie gepost oor die laaste 2 weke nie. Ek moes julle voor die tyd laat weet het, maar hier is ek nou terug, in lewende lywe.

Intussen het die "Wie's jou pappa" poll gesluit en die resultate was as volg: In die eerste plek het Chuck Norris inge-roundhouse, 2de was ek (Boerq), 3de Steve Hofmeyr en Laaste, maar nie die minste nie, ou Riaan Cruywagen. Chuck het maar net gewen omdat hy 'n nicer bakkie as ek het...

Dan wil ek ook net my simpatie gee aan die Aussies en All-blacks, Sorry mates, have a pleasant journey back down under, and always remember: "BaAaAaAaA" means NO!


Damn hoe cool is die Bokke se vertoning sover!? Se wat jy wil, maar ons is in die SEMI'S!!!! Bring dit huistoe boys!

Hier is nog 'n klippie wat ek met julle wil deel, Enjoy!



Jislaaik dit is nou vir my goeie advertensie. Lyk my die rivalry sal noooooooit ophou nie. Sorry BMW, julle het dit begin. "Mense wat dink hulle is donners smart, is nie altyd so donners smart nie..." hehe VATSO! VIVA RS4!

Sien jou weer binnekort.

SKOTE

Soek jy iets?